Die soeke na eie identiteit, wie is jy en waarom is jy wat jy is?
Soms hou ons nie van onself nie, en voel dat jou lewe `n mislukking is.
Maar wie is jy werklik? Is jy wat jy dink jy is, of is jy wat mense se jy is?
Dit maak nie saak hoe jy voel oor jouself nie, dit maak nie saak wat mense van jou dink nie.
God het jou gemaak, God is volmaak en doen nie halwe werk nie, Hy maak ook nie n gemors nie!
Hy het jou na Sy eie Beeld geskape en Hy weet wat in jou is, en wat jou potensioaal is, want Hy het dit in jou geplaas.`
Jy is Sy kind en Hy is jou Pa. Die Hemelse Vader het jou lief so lief dat Hy Jesus gestuur het om jou sondes te dra aan `n wrede kruis. Hy het jou lief en jy is kosbaar vir Hom!